Graad 11: Lewenswetenskap/Grade 11: Life Sciences

Grade 11: Life Sciences
Page 115- 140

Revise all the important terms and summarize all the phylums of Biodiversity of Animals.
Complete the self- assessment activity on page 140.

Start summarizing the process of photosynthesis (page 145- 161).
Know the following:
- the definition of the process.
- the importance of the process.
- the word & chemical equation.
- the requirements & products of the process.
- Describe how temperature; light intensity and the concentration of carbon dioxide influences photosynthesis.
- How this process can affect agriculture or harvest yields.
- Role of ATP.

 

Graad 11: Lewenswetenskap
Bladsy 115- 140

Hersien al die belangrike terme en som al die filums van Biodiversiteit van diere op.
Voltooi die selfassessering aktiwiteit op bladsy 140.

Begin die proses van fotosintese op te som (Bladsy 145- 161).
Ken die volgende:
- Definisie van die proses.
- Die belangrikheid van die proses.
- Die woord- en chemiese vergelyking.
- Die benodighede en produkte van die proses.
- Beskryf hoe temperatuur; ligintensiteit en die konsentrasie van koolstofdioksied die proses van fotosintese beïnvloed.
- Hoe die proses landbou of oesopbrengste beïnvloed.
- Rol van ATP.

Posted in Grade 11.