MTG Second Chance Afrikaans

Hiermee skakels op Thutong wat as ondersteuningsmateriaal – AHT, AEAT en ATAT gebruik kan word deur Graad 10-12 leerders gedurende die inperking:
MTG: Graad 12 Afrikaans Huistaal Hersieningsgids: Vraestelle 1-3: http://www.thutong.doe.gov.za/ResourceDownload.aspx?id=53370

MTG Second Chance: Graad 10-12 Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Afrikaans Tweede Addisionele Taal : Krities Taalbewustheid:
https://www.thutong.doe.gov.za/Matriekhulp/tabid/4253/Default.aspx

MTG Second Chance: Graad 10-12 Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Afrikaans Tweede Addisionele Taal: Kreatiewe Skryf – opstelle en transaksionele tekste:
https://www.thutong.doe.gov.za/Matriekhulp/tabid/4253/Default.aspx

Die Graad 12 AHT MTG Studiegidse: Voorgeskrewe gedigte (12) en die roman (onderwêreld) sal binnekort beskikbaar gestel word.

Posted in Grade 10, Grade 11, Grade 12.