Graad 9: Natuurwetenskap/Grade 9: Natural Sciences

Graad 9: Natuurwetenskap
Bladsy 38- 47

Lees eers die 4 eenhede. Maak n lys en gee dan die betekenis van al die nuwe woorde in al 4 eenhede. Voltooi dan:
Aktiwiteit 1 (Bladsy 41)
Aktiwiteit 1 (Bladsy 42)
Aktiwiteit 2 (Bladsy 43)
Aktiwiteit 1 (Bladsy 46)

Grade 9: Natural Sciences
Page 38- 47

First read the four units. Make a list and give the meaning of all the new words in all 4 units. Then complete:

Activity 1 (Page 41)
Activity 1 (Page 42)
Activity 2 (Page 43)
Activity 1 (Page 46)

Graad 11: Lewenswetenskap/Grade 11: Life Sciences

Grade 11: Life Sciences
Page 115- 140

Revise all the important terms and summarize all the phylums of Biodiversity of Animals.
Complete the self- assessment activity on page 140.

Start summarizing the process of photosynthesis (page 145- 161).
Know the following:
- the definition of the process.
- the importance of the process.
- the word & chemical equation.
- the requirements & products of the process.
- Describe how temperature; light intensity and the concentration of carbon dioxide influences photosynthesis.
- How this process can affect agriculture or harvest yields.
- Role of ATP.

 

Graad 11: Lewenswetenskap
Bladsy 115- 140

Hersien al die belangrike terme en som al die filums van Biodiversiteit van diere op.
Voltooi die selfassessering aktiwiteit op bladsy 140.

Begin die proses van fotosintese op te som (Bladsy 145- 161).
Ken die volgende:
- Definisie van die proses.
- Die belangrikheid van die proses.
- Die woord- en chemiese vergelyking.
- Die benodighede en produkte van die proses.
- Beskryf hoe temperatuur; ligintensiteit en die konsentrasie van koolstofdioksied die proses van fotosintese beïnvloed.
- Hoe die proses landbou of oesopbrengste beïnvloed.
- Rol van ATP.

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE:

LITERATURE

Grade 9:

Short Story Platinum Reader-
"Dead Men's Path.
Poem - "My Old Shoe"
They must please answer the questions and I will then share the model answers later in the week to mark.

Grade 10:

Read the novel "Finders Keepers" Chapter 6 to 10
The questions on these chapters will be shared tomorrow. Model shared later in the week to mark.

Grade 11:

Read Sophiatown Act I Scene V and VI. Complete the "After reading" questions. Also ensure that the after reading activities for Act I Scene 4 have been completed, as most had not completed it for homework when checked.
SHORT STORY: "Love Songs for Nethi" in their Anthology. Answer the questions given. Model answers will follow later in the week for them to mark.

ALL GRADES will be writing a Literature Test for Term 2, so it is very important to keep up.

LANGUAGE exercises from their Platinum Text Books will follow.

MTG Second Chance Afrikaans

Hiermee skakels op Thutong wat as ondersteuningsmateriaal – AHT, AEAT en ATAT gebruik kan word deur Graad 10-12 leerders gedurende die inperking:
MTG: Graad 12 Afrikaans Huistaal Hersieningsgids: Vraestelle 1-3: http://www.thutong.doe.gov.za/ResourceDownload.aspx?id=53370

MTG Second Chance: Graad 10-12 Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Afrikaans Tweede Addisionele Taal : Krities Taalbewustheid:
https://www.thutong.doe.gov.za/Matriekhulp/tabid/4253/Default.aspx

MTG Second Chance: Graad 10-12 Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Afrikaans Tweede Addisionele Taal: Kreatiewe Skryf – opstelle en transaksionele tekste:
https://www.thutong.doe.gov.za/Matriekhulp/tabid/4253/Default.aspx

Die Graad 12 AHT MTG Studiegidse: Voorgeskrewe gedigte (12) en die roman (onderwêreld) sal binnekort beskikbaar gestel word.

Graad 10: Lewenswetenskap/ Life Sciences

Graad 10: Lewenswetenskap
Bladsy 87- 92

Teken ‘n tabel met kolomme en voltooi die volgende oor elke tipe dierweefsel:

1. Teken; benoem en gee byskrifte om die struktuur van elke dierweefsel te illustreer.
2. Beskryf kortliks die struktuur
3. Noem die funksies
4. Noem 2 plekke in die menslike liggaam waar dit gevind kan word
5. Hoekom word die spesifieke weefsel in n spesifieke liggaamsdeel gevind?

 

 

Grade 10: Life Sciences
Page 87- 92

Draw a table with 5 columns and complete the following on each type of animal tissue:

1. Draw; name and label diagram to illustrate the structure of each animal tissue
2. Describe structure briefly
3. Name functions
4. Name 2 places in human body where it can be found
5. Why is this spesific tissue found in this body part?