Reading Rocket

AANDAG ALLE OUERS VAN GRAAD 1- TOT GRAAD 12-LEERDERS:
Reading Rocket (’n aanlyn leesprogram deur Stimulus Maksima!) in samewerking met die ATKV gee leerders die geleentheid om tydens inperking GRATIS hul leesspoed, leesbegrip, spelvaardigheid, woordeskat en vele meer te verbeter. Volg die skakel: bit.ly/readingrocketATKV #WeesDieVerskil #Afrikaans #lees

Posted in General.