AFR HT GRAAD 10.

AFR HT GRAAD 10.
KW. 2 DEEL 3.
4 MEI 2020. ๐Ÿ“š๐Ÿ“’๐Ÿ“

TAALWERK: Via Afrika Taalhandboek.
Hoofstuk 10.
Voltooi die *BEGRIPSTOETS EN VRAE.
*BESTUDEER DIE TAALSTRUKTURE.
*Voltooi die taaloefeninge aan die einde vd hoofstuk.

LETTERKUNDE:
ROMAN.๐Ÿ’˜
DRIEHOEKIGE SIRKEL.
Hoofstuk 9.
Lees aandagtig deur en beantwoord die vrae in werkboek.
***BESTUDEER bogenoemde dokumente i.v.m. karakters, tema ens.
DRAMA: DIE TESTAMENT. BL. 30 -36.

SKRYFWERK:

  • Voltooi asb die OPSTELOPDRAG.
    ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘จ๐Ÿปโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘จโ€๐ŸŽ“๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸŽ“๐Ÿ‘จ๐Ÿพโ€๐ŸŽ“๐Ÿ‘ฉ๐Ÿพโ€๐ŸŽ“
Posted in Grade 10.