Gr.12 Afr. Huistaal

Gr.12 Afr. Huistaal. Dit was ons gister en die vlg.paar dae gaan aanstuur, is aanbiedings van Wolkskool wat sommige van julle dalk al gehoor het. Herhaling was nog nooit vir enige iemand sleg nie.😃😃. Dan stuur ons vandag vir julle n opsomming van elke hoofstuk van Onderwêreld. Wat op hierdie stadium baie sinvol is, is om soveel as moontlik te lees en seker te maak van die inhoud van die roman en die drama.

Posted in Grade 12.