AFRIKAANS HT GRAAD 11. KW 2, DEEL 3. ๐ 18 Mei 2020.
TAALSTRUKTURE:๐ VIA AFRIKA-HANDBOEK.
Voltooi asb:
Akt 4 bl. 78-80
Akt 7 bl. 91-93
Akt 8 bl. 93-94
Akt 7 bl. 108
Akt 8 bl. 124.
LETTERKUNDE:๐ **ROMAN-DROOMDELWERS. Lees hoofstuk 9.
Doen vrae en antwoorde later in week.
**RADIODRAMA-MY JAPAN.๐ Lees Toneel 6 -8.
**Gedig: VRAAG.
Bl. 87. Vrae en antwoorde in Letterkundeboek. ๐๐๐๐๐