Graad 9 ebw

Graad 9 ebw

Besigheidsplan:

Som op bladsy : 239 – 241
Doen aktiwiteit 18.1 bl 241
Som op bl 242
Doen aktiwiteit 18.2 bl 242

Doen al die sleutelwoorde

Graad 8 ebw

Eenheid 15 – vorm van eienaarskap

Som die volgende op:

Alleeneienaar
Vennootskap
Geslote korporasie

Onthou asb die sleutel woorde ook t doen

Net 2 karaktereienskappe! 2 voor en nadele

Doen akt 15.1 pg. 151

Gr 11 economics

Hi. I hope you understand the concept of utility. The following part is on price elasticity. This means it will determine how sensitive (changeable) the quantity is due to a change in price. I.e. how will the amount you buy of an article change as the price of the article changes. If it is luxury goods you might decide not to buy more. If it is essential medicine you may still buy the same amount at a higher price. Thus the amount that a person demand (buy) can change as prices changes. This part is then the price elasticity of demand (PEd). You must study the notes. The notes explains the different types of price elasticity and the graphs. THIS PART CAN BE A LONG QUESTION.

BUSINESS STUDIES GR11

BUSINESS STUDIES GR11
15/6/2020 – 19/6/2020

Complete question 3 and 4 of the June 2019(P1) question paper for revision: Page 8-10

Voltooi vraag 3 en 4 van die Junie 2019(V1) vraestel vir hersiening: Bl 8-10

Stay safe ๐Ÿ’š

BUSINESS STUDIES GR10

BUSINESS STUDIES GR10
15/6/2020 – 19/6/2020

Complete question 3 and 4 of the June 2018(P1) question paper for revision: Page 7 +8

Voltooi vraag 3 en 4 van die Junie 2018(V1) vraestel vir hersiening: Bladsy 7+8

Stay safe ๐Ÿ’š

AFRIKAANS HUISTAAL: GRAAD 11

๐Ÿ’š๐Ÿ’›AFRIKAANS HUISTAAL: GRAAD 11. KW. 2. DEEL 5. ๐Ÿ“š
TAALWERK: VIA AFRIKA-handboek.
Doen in taalwerkboek.
Hfst 8.
Akt. 3. Bl. 98, 99.
Akt 5. Bl. 105 gedig.
Hfst 9.
Akt. 4. Verhaal en vrae1-10.
Akt. 5. Bl. 120-122. Vraag 1-19. ๐Ÿ“™

LETTERKUNDE.
Vergeet nou eers van My Japan.
DROOMDELWERS.
HOOFSTUK 10. Vrae agterin boek met memo.
BESTUDEER asb VRAAG 6 op bl. 222 en vergelyk met memo op bl. 239 en 240.
Lees MY JAPAN vir die genot daarvan.

Warm blyโ„โ„Veilig wees๐Ÿ˜ท

AFRIKAANS HUISTAAL. GRAAD 10

๐Ÿ’š๐Ÿ’›AFRIKAANS HUISTAAL. GRAAD 10. KW. 2. DEEL 5.๐Ÿ“š

TAAL IN VIA AFRIKA-HANDBOEK.
VOORBEELDVRAESTEL 1. BL. 218. Teks 1, 2, 3 en vrae.
Doen in Taalwerkboek. ๐Ÿ“™

LETTERKUNDE:
LET WEL. ONS DOEN NIE MEER TESTAMENT vir die eksamen nie. Slegs DRIEHOEKIGE SIRKEL.
LEES ASB: Hfst 11 en 12. Beantwoord die vrae agterin boek. Doen in Lett-skryfboek. ๐Ÿ“—
Lees asb Testament vir die genot daarvan. Oulike storie.

๐Ÿ“™LANGVRAAG: BL. 309 IN DRIEHOEKIGE SIRKEL. VRAAG 1. Bespreek die DRIEHOEKIGE SIRKEL. Die driehoek en die sirkel. Vergelyk jou antwoorde met memo op bl. 310. ( 300 woorde ).

Lekker werk. Sit in jou bed! Bly warm. Bly veilig! โ›„โ˜ƒ๏ธโ„โ„

BUSINESS STUDIES GR11

BUSINESS STUDIES GR11
08/6/2020 – 12/6/2020

Complete question 1 and 2 of the June 2019(P1) question paper for revision: Page 1-7

Voltooi vraag 1 en 2 van die Junie 2019(V1) vraestel vir hersiening: Bl 1-7

Stay safe ๐Ÿ’š

BUSINESS STUDIES GR10

BUSINESS STUDIES GR10
08/6/2020 – 12/6/2020

Complete question 1 and 2 of the June 2018(P1) question paper for revision: Page 1-6

Voltooi vraag 1 en 2 van die Junie 2018(V1) vraestel vir hersiening: Bladsy 1-6

Stay safe ๐Ÿ’š