AFRIKAANS HUISTAAL. GRAAD 10

๐Ÿ’š๐Ÿ’›AFRIKAANS HUISTAAL. GRAAD 10. KW. 2. DEEL 5.๐Ÿ“š

TAAL IN VIA AFRIKA-HANDBOEK.
VOORBEELDVRAESTEL 1. BL. 218. Teks 1, 2, 3 en vrae.
Doen in Taalwerkboek. ๐Ÿ“™

LETTERKUNDE:
LET WEL. ONS DOEN NIE MEER TESTAMENT vir die eksamen nie. Slegs DRIEHOEKIGE SIRKEL.
LEES ASB: Hfst 11 en 12. Beantwoord die vrae agterin boek. Doen in Lett-skryfboek. ๐Ÿ“—
Lees asb Testament vir die genot daarvan. Oulike storie.

๐Ÿ“™LANGVRAAG: BL. 309 IN DRIEHOEKIGE SIRKEL. VRAAG 1. Bespreek die DRIEHOEKIGE SIRKEL. Die driehoek en die sirkel. Vergelyk jou antwoorde met memo op bl. 310. ( 300 woorde ).

Lekker werk. Sit in jou bed! Bly warm. Bly veilig! โ›„โ˜ƒ๏ธโ„โ„

Posted in Grade 10.