AFRIKAANS HUISTAAL: GRAAD 11

💚💛AFRIKAANS HUISTAAL: GRAAD 11. KW. 2. DEEL 5. 📚
TAALWERK: VIA AFRIKA-handboek.
Doen in taalwerkboek.
Hfst 8.
Akt. 3. Bl. 98, 99.
Akt 5. Bl. 105 gedig.
Hfst 9.
Akt. 4. Verhaal en vrae1-10.
Akt. 5. Bl. 120-122. Vraag 1-19. 📙

LETTERKUNDE.
Vergeet nou eers van My Japan.
DROOMDELWERS.
HOOFSTUK 10. Vrae agterin boek met memo.
BESTUDEER asb VRAAG 6 op bl. 222 en vergelyk met memo op bl. 239 en 240.
Lees MY JAPAN vir die genot daarvan.

Warm bly❄❄Veilig wees😷

Posted in Grade 11.