AFRIKAANS📚 HUISTAAL. GRAAD 8.

AFRIKAANS📚 HUISTAAL. GRAAD 8. BL. EN ADK.
KW. 2/4.

VIA AFRIKA-HANDBK.📙
HFST. 11. BERGE. 🏔⛰🗻
Voltooi asb in Taalwerkboek.
*Akt. 11.2. Bl. 179-lees.
*Bl. 180 beantw vrae.
*Akt. 11.3. Bl. 182-185 lees.
*Beantw vrae op 185-186.
*Gedig: Sefapano. Lees deur. Bl. 187.
*Beantw vrae bl. 189.

📚Via Afrika- bestudeer en leer bl. 191, 192, 193, 194.

  • Akt. 11.6 – bl 195 en 196. Beantw vrae op bl. 196-197.
    ❗Doen alles in jou Taalwerkboek met datums by elke oefening.
    ✏🖍✏🖍✏🖍
Posted in Grade 8.