Category Archives: Grade 10
AFR HUISTAAL
AFR HUISTAAL.
GRAAD 10
BL en ADK
๐๐๐
KW 3 / DEEL 1.
TAALWERK.
VIA AFRIKA-HANDBOEK.
***Doen asb AL jou werk in jou skryfboek.
๐ปHFST 1O. GIGGEL.
AKT. 1. BL. 123.LEES EN DOEN 1-10.
AKT. 2. DOEN 1-5.
AKT. 3. DOEN 1-5.
AKT. 4. Sal in klas doen.
AKT. 6. GEDIG. BL. 128, 129, 130, nr. 1-10.
AKT. 9. BL. 132. nr. 1-5 d.
๐ปHFST. 11. BOELIES.
AKT. 1. BL. 134.lees en doen nr 1-3.
AKT. 2. BL. 137-138 KOLOM A EN B
BL. 143. DOEN 7-20.
DRIEHOEKIGE SIRKEL:๐๐๐
KLAAR GELEES WEES TOT BY HFST 12, ASB.
NCH Parents
HNK-Ouers die volgende skakel vir jul aandag. NCH Parents the following link for your attention:
BUSINESS STUDIES GR10
BUSINESS STUDIES GR10
15/6/2020 – 19/6/2020
Complete question 3 and 4 of the June 2018(P1) question paper for revision: Page 7 +8
Voltooi vraag 3 en 4 van die Junie 2018(V1) vraestel vir hersiening: Bladsy 7+8
Stay safe ๐
AFRIKAANS HUISTAAL. GRAAD 10
๐๐AFRIKAANS HUISTAAL. GRAAD 10. KW. 2. DEEL 5.๐
TAAL IN VIA AFRIKA-HANDBOEK.
VOORBEELDVRAESTEL 1. BL. 218. Teks 1, 2, 3 en vrae.
Doen in Taalwerkboek. ๐
LETTERKUNDE:
LET WEL. ONS DOEN NIE MEER TESTAMENT vir die eksamen nie. Slegs DRIEHOEKIGE SIRKEL.
LEES ASB: Hfst 11 en 12. Beantwoord die vrae agterin boek. Doen in Lett-skryfboek. ๐
Lees asb Testament vir die genot daarvan. Oulike storie.
๐LANGVRAAG: BL. 309 IN DRIEHOEKIGE SIRKEL. VRAAG 1. Bespreek die DRIEHOEKIGE SIRKEL. Die driehoek en die sirkel. Vergelyk jou antwoorde met memo op bl. 310. ( 300 woorde ).
Lekker werk. Sit in jou bed! Bly warm. Bly veilig! โโ๏ธโโ
BUSINESS STUDIES GR10
BUSINESS STUDIES GR10
08/6/2020 – 12/6/2020
Complete question 1 and 2 of the June 2018(P1) question paper for revision: Page 1-6
Voltooi vraag 1 en 2 van die Junie 2018(V1) vraestel vir hersiening: Bladsy 1-6
Stay safe ๐
Grade 10 Tourism
Grade 10 Tourism Summarize page 150 and 151 and know by heart. Important. Fauna en flora concepts //Graad 10 Som op bladsy 150 en 151.Ken asseblief. Baie belangrik. Fauna en flora konsepte ๐งก