Category Archives: Grade 10
AFRIKAANS HUISTAAL. GRAAD 10. Kw. 2. Deel 2.
Die Testament. Bl. 13-30. Lees aandagtig en beantwoord vrae in werkboek.
GEDIG: VERSKUNS-
Wys my die plek. Bl. 61.
Beantwoord vrae in Lett.-werkboek.
SKRYFWERK:
Vind aangeheg: OPSTEL-OPDRAG.
Doen beplanning, rofwerk en finale skryfstuk.




AFRIKAANS HUISTAAL. GRAAD 10. Kw. 2. Deel 2.
TAALWERK: VIA AFRIKA-Handboek
Hoofstuk 8 en 9.
Doen en bestudeer die Taalkonvensies en -strukture.
LETTERKUNDE:
DRIEHOEKIGE SIRKEL. Hfst. 7 – 8.
Lees aandagtig en beantwoord vrae in werkboek.
Tourism Grade 10/Toerisme Graad 10
Tourism Grade 10/Toerisme Graad 10 :Domestic Tourism/Plaaslike Toerisme bladsy/page 208 to 116
BUSINESS STUDIES GR10
BUSINESS STUDIES GR10
13/4/2020 – 17/4/2020
Forms of ownership (Sole proprietor, Partnership)
- Summarize pg 108 – 114.
- Act 1 pg 109
- Act 2 pg 111
- Act 3 pg 114
- Remember to use the exam guidelines to see what should be in the summary.
- Som bl 109 – 115 op
- Akt 1 bl 110
- Akt 2 bl 112
- Akt 3 bl 115
- Onthou om die eksamenriglyne te gebruik om te sien wat in die opsomming moet wees.