AFRIKAANS HT GRAAD 11

AFRIKAANS HT GRAAD 11. KW 2, DEEL 3. ๐Ÿ“š 18 Mei 2020.

TAALSTRUKTURE:๐Ÿ“™ VIA AFRIKA-HANDBOEK.
Voltooi asb:
Akt 4 bl. 78-80
Akt 7 bl. 91-93
Akt 8 bl. 93-94
Akt 7 bl. 108
Akt 8 bl. 124.

LETTERKUNDE:๐Ÿ“• **ROMAN-DROOMDELWERS. Lees hoofstuk 9.
Doen vrae en antwoorde later in week.
**RADIODRAMA-MY JAPAN.๐Ÿ“– Lees Toneel 6 -8.
**Gedig: VRAAG.
Bl. 87. Vrae en antwoorde in Letterkundeboek. ๐Ÿ“‘๐Ÿ“„๐Ÿ“œ๐Ÿ“ƒ๐Ÿ“–

Tourism

Grade 10 Summarize Northern Cape and North West page 141 to 145.//Graad 10 Toerisme. Som op Noord Kaap en Noordwes, bladsy 141 to 145.๐Ÿ˜ท

Grade 11 Tourism Summarize Mauritius, Mozambique and Namibia, page 210 to 215//Graad 11 Som op Mauritius, Mosambiek, Namibiรซ bladsy 210 tot 215๐Ÿค”

Grade 12 Tourism Forms of payment:Summarize page 203 till 208 (with Activity 49.1)//Graad 12 Toerisme Vorme van betaling bladsy 203 tot 208.I Ingesluit Aktiwiteit 49. 1๐Ÿงก

Ekonomie

Julle moet die inligting wat ek nou stuur bestudeer. Dit handel oor kostes, skaalvoordele en -nadele asook inkomstes van ondernemings. Ons begin met basiese begrippe en kosteberekeninge oor die korttermyn. Bestudeer en verstaan bl1 – 4 You must study the information that I will send now. It is on cost, economies of scale and income of businesses. We start with basic concepts and cost calculations on the short run. Study and understand pages 1 – 4.

Life Sciences

Gr 11 Life Sciences/ Lewenswetenskappe
For part 3 of our COVID-19 task you have to familiarise yourself with the chapter on Population dinamics in your textbook. Work relating to this will be sent on Tuesday
Vir deel 3 van ons COVID-19 taak, moet jy die hoofstuk van Bevolkings dinamika in jou handboek bestudeer. Werk hieroor sal Dinsdag gestuur word ๐Ÿค“