Culture

HNK  tel onder die top kultuurskole in SA as gekyk word na die jaarlikse aantal  wenners en deelnemers op nasionale vlak wat die skool oplewer.

Die volgende aktiwiteite word aangebied:

Redenaars

ATKV

Artistatue

Radikale Redenaars (Afr. & Eng.)

Oppie Tong Af

ATKV-Debat

Debating

Deelname aan verskeie kompetisies

Public Speaking

On the Tip of your Tongue

South African Literacy Association's Public Speaking Competition

Koor

Drama

ATKV-Tienertoneel

NK-Kunsfees

Artistatue Kunsfees

Landsdiens

Rotary Interact

Skryfkompetisies

Poort

FAK

ATKV-Spelathon

Die skool neem aan verskeie olimpiades deel waar ons ook met provinsiale wenners en nasionale presteerders  spog:

Verskeie Wiskunde Olimpiades. Verskeie Fisiese  Wetenskap Olimpiades. Verskeie Lewenswetenskap Olimpiades, Algemene Kennis Olimpiade, De Beers English Olympiad, Taalbond Tweetaligheidseksamen, Afrikaans Junior en Afr.  Senior Olimpiade, Rekeningkunde Olimpiade. Ekonomie Olimpiade en  Besigheidstudies Olimpiade.